• Lovely view of the beach and lagoon from the deck. Ideal to watch McDougallsbay's famous sunset. You can even spot whales from here.
    What Our Guests Say

    Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord, pragtig. Die cottage was in een woord, pragtig geleƫ. Direk by die strand, waar ons die flaminke gesien het! Alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Gasvrou was dadelik daar nadat ons daar aangekom het en ons alles verduidelik het. Baie, baie mooi plek.

Voetbaai Self-Catering Cottages Guest Reviews